Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Beachwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachwood 3, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 860 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

3 Beachwood is 'n elegant ontwerpte huis met 'n lieflike uitsig op 'n groot en eksklusiewe perseel in 'n welige woud. Die villa is op die Zimbali Coastal Estate geleë, is ideaal vir 'n gesinswegbreek en spog met 'n swembad op die perseel.

Die villa met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Drie van hierdie badkamers het 'n bad en 'n stort en die vierde badkamer het net 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.

Buite is daar 'n groot onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en braaigeriewe en dit lei na 'n houtdek met 'n swembad. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beachwood 3, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 860
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 860
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachwood 3, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f108961278fed27fc87d74cf2ca49fa918fd296cc45135ca11083c17eb7baa94f7aa0effbd1d1845265ada92a655cf148f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 860 per nag (plek vir 8) 3 Beachwood Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562688428608 31.19002101475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem