Pick your preferred language

English

Afrikaans

+37
Selfsorg in Warner Beach

3 Franca Villa

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Ellcock Road, St Winifreds, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Geleë in Warner Beach en met asemrowende uitsigte, is 3 Franca Villa die ideale kuswegbreekplek vir 'n klein gesin of vriende.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Skuifdeure maak oop na 'n gemeubileerde balkon waar gaste maaltye buite kan geniet, kompleet met 'n braaiplek.

Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Gaste kan direkte toegang tot die strand geniet, terwyl Winkle Rocks slegs 1.1 km weg is vir diegene wat die omgewing wil verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elmarie A
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly. Baie netjiese woonstel. Perfekte location, see is loopafstand. Ons het heerlik gebly! Alles was perfek. Die gasheer was baie akkommoder...
Sien meer
Jan 2026
Safiyyah B
Saam met vriende
5.0
Fantastic. France Villa is situated in a perfect spot with beach access. The unit is nice, cosy, and clean. Our host was very accommoda...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Manda M
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige strand. Ons het baie lekker gekuier. Plek netjies en skoon. By die strand. Veilig. Geen boemelaars. Kon gaan draf en stap alleen. Groot stoepa...
Sien meer
Nov 2025
Nadene S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! The stay was amazing, very clean and neat. The host is awesome, and the doggies loved it. Everything we needed was there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Carien D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer kom. Dit was heerlik. Alles waaraan mens kan dink, is in eenheid. Naby strand.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Ellcock Road, St Winifreds, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Franca Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Ellcock Road, St Winifreds, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa724605de7814b3a956ad64d914b75153398c9985f8fb05479073ba8cc871efcba2c105ec714e28138aea1e8ca1788abb987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1 Ellcock Road St Winifreds 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.088040450258 30.86442053318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang