12 gaste
6 slaapkamers
7 beds
6 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
3 on Cliff is 'n lieflike grasdak-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat, omring deur die natuur met pragtige uitsigte oor die reservaat. Hierdie smaakvol gemeubileerde drieverdieping-lodge bied slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders van 12 jaar en jonger. Die ligging bied toegang tot die Elements Gholfbaan en die Zebula Gholfbaan.
Die lodge bestaan uit 5 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n solderslaapkamer. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die solderslaapkamer het 2 driekwartbeddens vir kinders van 12 jaar en jonger. Die badkamer, wat die solderkamer bedien, is op die grondvloer geleë en het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n elektriese oond, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier en 'n ysmasjien. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volle DStv-kanale en maak oop na 'n houtdek met 'n swembad vir daardie warm somersdae. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis is ook toegerus met rugsteunkrag.
Die Mabalingwe Natuurreservaat bied die Groot 5, en daar is 'n privaat selfbestuur-wildkykvoertuig by die lodge, wat teen 'n addisionele daaglikse fooi gehuur kan word. Hierdie voertuig kan in die beperkte groen wildkykarea van die reservaat bestuur word. 'n Wettige bestuurslisensie word vereis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 151
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink 3 on Cliff het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang