3 on Cliff

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 26 Mrt 2019 tot 13 Des 2019.

Beskrywing

3 on Cliff is 'n lieflike grasdak-lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Dié tripelverdieping-lodge het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die ligging bied toegang tot die Elements- en Zebula-gholfbane.

Die lodge beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n solderkamer. 3 van die en suite-slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die solderkamer het 2 enkelbeddens vir kinders, en 2 uittrekmatrasse indien nodig. Stort- en badgeriewe is beskikbaar. Die solderkamer se badkamer is op die grondverdieping.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n houtdek met 'n swembad. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die Mabalingwe Natuurreservaat bied die Groot 5 en daar is 'n privaat selfry-wildkykvoertuig by die lodge wat teen 'n daaglikse fooi gehef kan word. Gaste kan na die reservaat se beperkte, groen wildkykarea met dié voertuig ry.

Slaapplek

'n Bespreking by 3 on Cliff sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbed vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3 On Cliff gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 100 R3 485 per nag (plek vir 8)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 26 Mrt 2019 tot 13 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za