12 gaste
6 slaapkamers
7 beds
6 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
3 on Cliff is 'n lieflike grasdak-lodge geleë in Mabalingwe Natuurreservaat, omring deur die natuur met pragtige uitsigte oor die reservaat. Dié smaakvol gemeubileerde drieverdiepinglodge het slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders van 12 jaar en jonger. Die ligging bied toegang tot Elements Gholfbaan en Zebula Gholfbaan.
Die lodge beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n solderslaapkamer. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die solderslaapkamer het 2 driekwartbeddens vir kinders van 12 jaar en jonger. Die badkamer wat die solderkamer bedien, is op die grondvloer geleë en het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n elektriese oond, 'n gasstoofplaat, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier en 'n ysmasjien. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale en maak oop op 'n houtdek met 'n swembad vir daardie warm somersdae. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Mabalingwe Natuurreservaat bied die Groot 5, en daar is 'n privaat selfry-wildkykvoertuig by die lodge, wat teen 'n bykomende daaglikse heffing gehuur kan word. Hierdie voertuig kan in die beperkte groen wildkykarea van die reservaat ingery word. 'n Wettige bestuurslisensie word vereis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 149
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink 3 on Cliff het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang