6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Ocean Drive, Chaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
3 Skiathos is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Chaka's Rock, KwaZulu-Natal wat slaapplek aan 6 gaste bied.
Daar is 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort. Elke slaapkamer het lugversorging.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, ' mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Daar is 'n binnenshuis balkon wat deur skuifdeure na 'n stoep met 'n sitarea en gasbraai lei. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad. Die woonstel is naby Shaka's Rock-getypoel en bied direkte toegang tot die strand via 'n privaat hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 143
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 33 Ocean Drive, Chaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Skiathos het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Ocean Drive, Chaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang