Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (103)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (102)

Resensies van Shaka's Rock

4.5 / 5  
volgens 112 resensies
Lees regte resensies van Shaka's Rock van 112 geverifieerde gaste.
Indien jy Shaka's Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shaka's Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shaka's Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shaka's Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shaka's Rock Akkommodasie

98 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

8 Villa Flamenco is in Chaka's Rock geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte, luukse tweeslaapkamerwoonstel in 'n kompleks teen die strand. Gaste het direkte toegang tot die strand. Dié gem...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Willard's Beach, Shaka's Rock

69 Perissa is in Santorini in Ballito geleë en bied 'n asemrowende see-uitsig vanaf al die slaapkamers en balkonne. Dit is so naby die see dat jy van jou balkon af kan hoor hoe die branders breek en die stompneusdo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

7 Villa Flamenco bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping in die Villa Flamenco-kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks bied direkte toegang na die strand. Dié smaakvol versierde woonste...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

10 Akrotiri is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Shakas Rock. Dit bied gaste 'n smakie van Griekeland en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Shaka's Rock

14 Skiathos Apartment is ’n selfsorg-vakansiewoonstel in Shaka's Rock, ’n dorp minder as 25 km noord van King Shaka Internasionale Lughawe. Die woonstel bied ’n asemrowende see-uitsig, asook direkte toegang to...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

85 Chaka's Cove is ’n luukse selfsorg-woonstel in die Chakas Cove-sekuriteitskompleks oorkant Shaka's Rock se strand in Ballito. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n o...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 280
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Shaka's Rock

21 Kallisti is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka’s Rock. Die kompleks is lekker naby Thompsons Beach en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die area af. Die smaakvol versierde wo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock

Villa Flamenco 1 is 'n selfsorgvakansiewoonstel op die grondverdieping van 'n gebou in Shakas Rock. Die woonstel het 'n privaat patio en grasperk met direkte toegang tot die strand. Dit is gerieflik naby plaaslike w...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

48 Chakas Cove is 'n modieuse woonstel teen die strand wat gerieflike selfsorgverblyf in Shaka's Rock in die Ballito-streek bied. Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n veilige en omheinde kompleks met out...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Serene Beach Breakaway is ’n ruim selfsorgwoonstel in die veilige The Beacon-kompleks, direk oorkant die gewilde Thompsonsbaai se asemrowende swemstrand, getypoel en die 'gat in die muur'. Gaste kan 'n gedeeltelik...

25% af Aanbod!
VanafR1 100
R825
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

64 Chakas Coves is in Shaka's Rock geleë, minder as 25 km noord vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die woonstel is op die onderste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkam...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

Ballito Penthouse is in 'n sekuriteitskompleks in Shaka's Rock geleë. Dit bied gehalte verblyf wat ideaal is vir 'n gesin en kyk uit oor die pragtige Indiese Oseaan. Hierdie gewilde vakansiebestemming is naby versk...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

42 Chaka's Cove is 'n selfsorgwoonstel in Ocean-rylaan in Shaka's Rock aan die Dolfynkus. Dit is minder as 50 km noord van Durban. Die woonstel is teen die strand en het 3 slaapkamers wat slaapplek bied aan 6 mense...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock

15 Skiathos is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die strandfront van Shaka's Rock in die Noordkus. Dié stylvolle woonstel spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks het direkte to...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

Thompsons Beach Retreat is 'n selfsorg-eenheid in Thompsons Bay in Shaka's Rock. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Die eenheid het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

4 Skiathos is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Shaka's Rock se strandfront aan die Noordkus. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig oor die see van die balkon af en die kompleks bied direkte toegang tot die ...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Marichel 4 is 'n luukse woonstel wat oor Thompson's Bay in Ballito kyk. Dit is die ideale ligging vir 'n gesinsvakansie, romantiese of rustige wegbreek. Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

Martinique 32 is 'n troeteldiervriendelike selfsorg-vakansiewoonstel in Shaka's Rock, 'n dorp wat net 25 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe is. Die woonstel het 'n groot stoep met 'n mooi see-, swembad- en t...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

79 Chaka’s Cove is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks, net m van Shaka's Rock Strand en getypoel af. Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes en het 1 slaapkamers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

31 The Beacon is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Shaka's Rock. Die woonstel bied 'n lieflike see-uitsig oor die boomtoppe en is ongeveer 400 m vanaf Thompson's Beach. Dié woonstel bied verblyf aan 8 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 20

Welkom by die Shaka's Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za