4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
3 The Beacon is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock aan die noordkus van Ballito. Hierdie kompleks bied die gerief dat dit net oorkant die pad van die bekende Thompsons Bay-strand is, wat dit 'n ideale opsie maak vir gesinne wat naby die kus wil bly.
Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Die sitkamer het 2 gemaklike slaapbanke, en gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met sitplek vir 6. Vir vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Die leefarea maak oop na die goed versorgde tuine.
Gaste kan 'n verskeidenheid geriewe binne die kompleks geniet, insluitend 'n swembad, braaigeriewe, tennisbane, klimrame vir kinders en onderdakparkeerplek. Die uitstekende ligging bied maklike toegang tot nabygeleë winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Keandro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 The Beacon het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang