2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
30 on Tidewaters Unit 2 bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Gonubie in Oos-Londen. Dit is ideaal vir enkelreisigers of paartjies.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met Netflix en YouTube.
Buite is daar 'n privaat stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 30 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink 30 on Tidewaters Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Tidewaters Drive, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang