304 The Ivory
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 90 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
304 The Ivory is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt en bied skilderagtige see- en berguitsigte. Dit is naby gewilde besienswaardighede en is ideaal vir diegene wat Kaapstad wil verken.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek binne die kompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 90 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
90 Kloof Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang