6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 102A Compensation Beach Road, 306 Bermuda, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
306 Bermuda is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die bekende Blouvlagstrand Willard Beach in Ballito.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte gastetoilet. Die eerste slaapakmer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.
Die privaat onderdakstoep het 'n gasbraai en gaste kan ook die gemeenskaplike braais langs die swembad gebruik. Daar is 2 sonstoele op die stoep.
Die woonstel lei na die Ballito-promenade en Willard Beach.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 143
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 102A Compensation Beach Road, 306 Bermuda, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 306 Bermuda het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
102A Compensation Beach Road, 306 Bermuda, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang