+12
Selfsorg in Sandton

31 Madison Palms

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 112 North Road, Madison Palms East, Sandton, 2031, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

31 Madison Palms is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die bedrywige hartjie van Sandton. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Hierdie tuiste weg van die huis spog ook met 'n gemeenskaplike buiteswembad en muurbalbane wat gaste kan gebruik.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke kamer het oorgenoeg kasspasie en 'n TV. Gaste deel 2 badkamers met 'n bad of stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, lugbraaier en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige privaat parkeerplek is beskikbaar en die kompleks bied 24 uur-ontvangs en 24 uur-sekuriteitsdienste.

31 Madison Palms is sentraal geleë naby plaaslike winkelsentrums, restaurante en vele geriewe. Gaste kan die Wanderers-krieketstadion besoek, wat net 2,1 km ver is, terwyl die Gautreinstasie net 1,8 km van die verblyf af is, wat maklike toegang tot openbare vervoer verseker.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Garyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 112 North Road, Madison Palms East, Sandton, 2031, Gauteng
  • Gaste dink 31 Madison Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

112 North Road, Madison Palms East, Sandton, 2031, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e035ec0044cb848226de039abd771ea4aab83de5f419c15b78fc3bfacf5e335e2c18d1e2e14b075a71c85d8382dfd5c8b66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 112 North Road Madison Palms East 2031 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.0974878 28.0607024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang