31 Solitaire
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
31 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Hierdie kompleks is naby hospitale, ambassades en winkelsentrums en is ideaal vir sakereisigers sowel as gesinne.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Die leefarea het 'n toonbank met kroegstoele, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die omliggende area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos die Pretoria Buiteklub, Uniegebou, die Voortrekkermonument en Loftus Versfeld.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
554 Francis Baard Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang