+26
Gastehuis in Sandton

313 Rivonia Apartment

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 313 Rivonia Road, Rivonia, Sandton, 2057, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

313 Rivonia Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in Rivonia, Sandton en bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste het toegang tot hul eie balkon met braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan, rugsteunkragstelsel en 24 uur-sekuriteit.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Braai

Ligging

  • 313 Rivonia Road, Rivonia, Sandton, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Op die Nippertjie-aanbod – 20% AF!

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 6)
Bespreek

313 Rivonia Road, Rivonia, Sandton, 2057, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3b6b3e39514e2b7f2c14737df0bb57f125b0f243216046676867fb5f652b99508e69dc2649d9b197eb843290c5ec666feb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 6) 313 Rivonia Road Rivonia 2057 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -26.064994232744 28.060194329665
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang