LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+70
Selfsorg in Villieria

329 on 30th Avenue

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Immanuel M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Enjoyed the safety of the place. It was so nice; the service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter D
1 nag
5.0
Aug 2026

Stil en rustig. Net wat 'n ou soek vir 'n aand se "rus en vrede". Kamers is netjies en skoon, baie algemeen maar het wat jy nodig het. Hulle was wel besig met konstruksie en opgradering, maar geen materiale ens. was in die pad nie. Sekuriteitskameras en monitering maak dit veilig. Winkeltjie vir etes ens. loop afstand in die straat. Gasheer en sy vrou is baie vriendelik en maak seker jy is gemaklik gevestig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Tevrede. Ja, dit was baie lekker daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Vir seker die tarief werd. Pragtige mense! Baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal vir seker weer gebruik maak van die (kuier) plekkie. Dankie, jul is (awesome).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kopano M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

It felt like home. It was very welcoming, amazing place with an amazing host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kehinde A
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Perfect. Everything was perfect. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kapelaan Mari M
1 nag
5.0
Mei 2026

Aangenaam en sal weer daarheen gaan. Was baie aangenaam. Gasheer is baie vriendelik en het lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries Francois K
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie lekker. Baie lekker mense, vriendelik, geen probleme. Lekker gebraai, amper soos 'n familie. Ander gaste baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonso O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing place, the host was super good and responds quickly to us. We had a great stay at this place, it was neat, comfortable, and well maintained. The location is excellent and close to major amenities like a spa, KFC, and Debonairs, Checkers, Spar etc., which made everything very convenient. Security is top-notch and the area is quiet, safe, and peaceful. The host was amazing, very responsive and helpful throughout my stay. I would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel P
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Ons sal eendag weer kom. Baie oulike plek. Dit was 'n rustige plek gewees en ons het lekker ontspan en dit geniet, geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Barend Daniel
Erasmus

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

329 30th Avenue, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c509d765c62d2ae3cda9c5026417ef7aff9a64592516a747118cfad3528ae6e35bc1e34814d74bb7454b17cd7fbcd5983ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 329 30th Avenue Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.723149213778 28.236269979106
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang