Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Villieria

4.3 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Villieria van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Villieria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Villieria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Villieria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Villieria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Villieria Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria

Gratia 1 en 2 is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerkothuis en 'n eenslaapkamerwoonstelletjie. Ons is sowat 3 km vanaf die N1 met maklike toegang tot baie besienswaardighede. Grat...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villieria

Kniff un Gaffel is in die rustige buurt, Villieria in Pretoria geleë. Dit bied ouwêreldse bekoring én 'n unieke moderne styl. Dié gastehuis het 24 luukse kamers wat elkeen 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-be...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villieria

464 On 22n Ave is in Villeria, Pretoria en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Gaste kan kies tussen...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villieria

On-The-Wheel is 'n gastehuis wat versteek is in 'n pragtige, rustige tuin in die voorstad van Villieria, Pretoria. Daar is volledige rolstoeltoegang regdeur die huis. Die gastehuis is ideaal geleë vir die onderskei...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria

Ibis Thatch Cottage is in Villieria in Pretoria geleë en bied verblyf van die hoogste kwaliteit, hetsy vir vakansiegangers of sakereisigers. Die eenhede is elkeen binne maklike bereik van die plaaslike geriewe en o...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villieria

Mardel bied gerieflike selfsorgverblyf aan vir 2 gaste in Waverley, Pretoria. Hierdie oopplan-eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die badkamer is en suite met 'n stort en 'n ...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Villieria

298 on 34th is 'n bekoorlike tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Pretoria geleë is. Die woontel het slaapplek vir 2 gaste en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie geriewe. Dié eenheid beskik oor 1 slaapk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria

Amizade Guest House is 'n huis in Villieria, 'n stil woonbuurt in Pretoria. Besoekers kan heerlik ontspan in die stil tuin in die lapa met voëltjies wat kwetter in die bome. Die huis het plek vir 6 persone en daar...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Villieria

Upsi Daisies selfsorg tuinwoonstel is geleë in die rustige woonbuurt Villieria in Pretoria. Ons pragtige enkeleenheid spog met sy eie ingang en tuin. Veiligheid en eksklusiwiteit is vir ons ongelooflik belangrik e...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Villieria

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

The Sculpture Yard is in die rustige buurt Rietfontein, ’n voorstad van Pretoria geleë. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede asook ou geboue en museums wat beslis die moeite ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Villera akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]