36 Blue Waters
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 303 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
36 Blue Waters is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel in die hartjie van Seepunt. Dit bied beide gemak en gerief, is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en bied die perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, sowel as 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, en vir vermaak het gaste toegang tot 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die woonstel lei na 'n oulike balkon met buitesitplek en gedeeltelike see-uitsigte. Gaste kry veilige parkering op die perseel en is binne maklike bereik van restaurante, winkels en die gewilde Seepunt-promenade.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 61
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 303 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink 36 Blue Waters het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
303 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang