4 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
36 Glentui is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Arcadia, Pretoria. Hierdie kompleks is naby Loftuspark, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautrain-stasie.
Dié volledig gemeubileerde woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n enkelbed. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die omliggende area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos die Nasionale Natuurhistoriese Museum, botaniese tuine, Loftuspark, historiese terreine en Loftus Sportstadion.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
- Gaste dink 36 Glentui het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang