Beskrywing
Nonnetjie Kothuis het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n Victoriaanse bad en 'n toilet agter 'n rietmuur. Die kothuis het 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof en mikrogolf toegerus. Daar is 'n buitebraai en stoep met 'n tafel en stoele aan die een kant, en 'n stoep, buitestort en toilet aan die ander kant. 'n Slaapbank is in die sitarea beskikbaar om ekstra gaste teen ekstra koste te akkommodeer indien nodig, maar dit moet vooraf gereël word. Nonnetjie Kothuis is reg langs Bokmakierie Kothuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kredietkaartgeriewe is op die perseel beskikbaar.
Troeteldiere word word op versoek toegelaat, maar moet huisgeleerd wees. Gaste moet asb. hul troeteldiere se gemors in die gemeenskaplike areas skoonmaak. Gaste moet hul eie troeteldierbeddegoed saambring.
Slegs 2 troeteldiere word op 'n slag toegelaat.
Let asb. daarop dat die kothuise nie TV's het nie, omdat gaste aangemoedig word om die natuurgeluide en stilte te geniet.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 165, Off the R62, Montagu, 6750, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang