37 on FT
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Frank Townsend Road, White River, Mbombela, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
37 on FT is 'n versteekte juweel in die skilderagtige dorpie Witrivier, Mpumalanga. Hierdie selfsorgwoonstel bied 'n intieme toevlugsoord aan enkel- of sakereisigers.
Die woonstel met lugversogring beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort in die badkamer.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus is. Tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n buitesitarea met braaigeriewe is ook beskikbaar. Verder het die woonstel 'n kragopwekker en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en kan in die gimnasium oefen. 'n Sauna is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 37 Frank Townsend Road, White River, Mbombela, 1240, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Frank Townsend Road, White River, Mbombela, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang