Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Stede
Nelspruit (142)
Dorpe
Graskop (35)
Kaapsehoop (14)
Kiepersol (29)
Pelgrimsrus (2)
Sabie (41)
West Acres (28)
Witrivier (58)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (401)
B&Bs (36)
Lodges (53)
Hotelle (12)
Gastehuise (93)
Selfsorg-eenhede (207)

Resensies van Panorama-roete

4.5 / 5  
volgens 1044 resensies
Lees regte resensies van Panorama-roete van 1044 geverifieerde gaste.
Indien jy Panorama-roete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Panorama-roete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Panorama-roete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Panorama Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Panorama-roete Akkommodasie

413 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 40%
VanafR1 200
R720
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lydenburg, Panorama-roete

Black Leopard Camp is in die malaria-vrye Thaba Tholo Wildernis van 6000 hektaar geleë en dit is die tuiste van 'n verskeidenheid soogdiere, voëls en flora. Die luukse bostent-lodge word besit en bestuur deur Alan...

SPAAR 30%
VanafR1 700
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Panorama-roete

Dreamfields Gastehuis is in 'n stil deel van Hazyview geleë, net minute weg van restaurante, winkels en belangrike dienste. Hoofbesienswaardighede is almal naby en gaste het skilderagtige prag en praal op hul deurd...

15% af Winteraanbod!
VanafR990
R842
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Witrivier, Panorama-roete

Lavender Boutique Guest House is in die hartjie van die Laeveld geleë en bied 'n pragtige, stil, elegante toevlugsoord in 'n luukse, privaat omgewing. Ons is perfek geleë in Witrivier en slegs enkele minute se ry ...

15% af Winteraanbod!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Witrivier, Panorama-roete

Stonecrop Lodge is 'n aardse, rustige toevlugsoord op die rand van die bedrywige dorp Witrivier wat aan Nelspruit in die Mbombela-area in Mpumalanga grens. Dit is slegs 42 km van die Krugerwildtuin en 12 km van die ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie, Panorama-roete

Die klein dorpie Sabie in Mpumalanga is op die skilderagtige Drakensbergse platorand geleë en sowat 5 ure se ry van Johannesburg af. Dit is op die drumpel van die natuur in een van die grootste mensgemaakte woude i...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sabie, Panorama-roete

Sabie Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in die bosbou-dorpie Sabie en is ideaal vir 'n gesin wat hierdie skilderagtige deel van Mpumalanga kom besoek. Dit bied ongelooflike uitsigte en daar is slaapplek vir 4 volwass...

Vanaf
R2 310
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Witrivier, Panorama-roete

Klipkopje Guest Cottage is 9 km vanaf Witrivier en 40 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin. Dis sowat 4 uur se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Johannesburg en Pretoria en net 20 minute vanaf die Kr...

25% af Winteraanbod!
VanafR550
R413
per nag, vir 2 mense
B&B in Witrivier, Panorama-roete

Balcony Manor is in Witrivier op die Panorama-roete geleë. Die ligging is perfek vir gaste wat die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in die omgewing tot by Bourke's Luck Potholes wil besoek. Balcony Manor ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Panorama-roete

Crocodile Nest is op 'n sitrusplaas langs die N4-hoofweg geleë. Daar is heelwat verblyfopsies wat geskik is vir korttermyn- of langtermynverblyf in die Laeveld. Crocodile Nest is in 'n groot, tropiese tuin geleë...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sabie, Panorama-roete

Tina's Place is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sabie. Dié vakansiehuis is ideaal geleë, naby verskeie besienswaardighede in en om die dorp. Die eenheid is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Panorama Roete akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Laeveld blad indien jy na meer Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...