6 gaste
2 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
37 The Beacon Sea View Unit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Dit spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die stoep en is op die grondverdieping in 'n veilige kompleks. Dis 210 km vanaf Thompsonsstrand en -getypoel in Shaka's Rock.
Dié woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplankombuis, -leefarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en plafonwaaiers. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplankombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en daar is lugversorging in die kombuis en sitarea. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die woonstel bied 'n onderdakstoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe. Die stoep lei na 'n grasperk met 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 2 voertuie en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 92 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 37 The Beacon Sea View Unit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 Ocean Drive, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang