8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 391 Riverbend Road, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
391 Vaal de Grace Golf Estate is op 'n veilige landgoed in Parys. Dié gholflandgoed bied 'n 18-putjie Nick Price-ontwerpersbaan en is ideaal vir gemiddelde en professionele spelers.
Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers met 'n stort, bad, gastetoilet, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Al 4 slaapkamers het koningingrootte-beddens. Twee van die slaapkamers het lugversorging en die ander 2 het plafonwaaiers.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, lugversorging en 'n platskerm-TV teen die muur en 'n kaggel. Gratis WiFi word ook voorsien en daar is braaigeriewe en 'n swembad.
Die eiendom is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk met sonpanele en 'n watertenk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 391 Riverbend Road, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink 391 Vaal de Grace Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
391 Riverbend Road, Vaal de Grace Golf Estate, Parys, 9585, Noordwes
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang