4 Bowater Close
10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Bowater Close, Melkbosstrand, Cape Town, 7570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4 Bowater Close is 'n rustieke selfsorg-vakansiehuis geleë op die duine van Melkbosstrand. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gemaklike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusvoorstad van Kaapstad.
Hierdie meerverdiepinghuis kan tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is in die solder geleë en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het ongerepte uitsigte oor die aangrensende oseaan. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Daar is 2 gedeelde badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Albei hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea is gemeubileer met 'n dubbelslaapbank vir 2 bykomende gaste. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar slim-TV's met stroomdienste. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien-droër-kombinasie is in die huis beskikbaar vir ekstra gerief. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnenshuise braaikamer met 'n werkende trekmasjien, 'n swembad en maklike toegang tot die strand geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie huis is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 43.4 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Bowater Close, Melkbosstrand, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Bowater Close, Melkbosstrand, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang