Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Van Riebeeckstrand (29)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (102)
B&Bs (5)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (87)

Resensies van Melkbosstrand

4.6 / 5  
volgens 206 resensies
Lees regte resensies van Melkbosstrand van 206 geverifieerde gaste.
Indien jy Melkbosstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Melkbosstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Melkbosstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Melkbosstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Melkbosstrand Akkommodasie

96 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR930
R651
per nag, vir 2 mense
B&B in Melkbosstrand

Sandcastle B&B is in Melkbosstrand, 'n kusdorp 30 km noord vanaf Kaapstad. Dit is die poort na die beroemde Weskus. Ons is baie naby die strand geleë en vanaf ons balkonne en sondek is daar asemrowende uitsigte o...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR999
R849
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Atlantic Loft is 'n dubbelverdieping selfsorg-solderwoonstel met uitsigte oor die see. Die woonstel is in Melkbosstrand geleë, slegs 100 m van die strand en 50 m van openbare vervoer, restaurante, winkels, 'n gholf...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Beach Apartment and Studio bied selfsorgverblyf in 'n enkel-studio in Melkbosstrand. Dié eenslaapkamereenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid is op die strand met 'n ...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand

Sweet Dreams Guesthouse is in die Atlantic Beach Estate in die kusdorpie Melkbosstrand geleë. Dié landgoed lê op 'n 18-putjie-gholfbaan. Die Sea Hare-huis het 3 verdiepings en 3 en suite-slaapkamers. Die eerste...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 350
R1 080
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Duynefontein, Melkbosstrand

Losperd Crescent Melkbosstrand is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis in die stil woonbuurt, Duynefontein en is perfek vir 'n gesin van 6, paartjies of sakereisigers. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en dit d...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

Jenkins Flat het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n solderkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer lei vanuit die hoofslaapkamer. Let asb. dat die verblyf is sl...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melkbosstrand

Two Owls Guest House is in Melkbosstrand geleë, 'n stil seekant-dorpie net 30 km van Kaapstad af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid na aan verskeie doendinge. Two Owls...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand

10 on 3rd Avenue - Cottage bied selfsorgverblyf in Melkbosstrand. Dit is 35 km noord van Kaapstad geleë en dié beskeie kusdorpie is bekend vir sy lang wit strand, seekosrestaurante, natuurwandelings, golwende duin...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand

14 Penguin Place Melkbosstrand bied gemaklike verblyf met see-uitsigte. Die verblyf is in 'n residensiële huis reg langs Melkbosstrand se strand geleë en bied dus direkte toegang tot die strand. 14 Penguin Place ...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 300
R975
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Melkbosstrand

Crisan is 'n drieslaapkamerwoonstel in Melkbosstrand, 'n kusdorpie en strand wat aan die suid-weskus van Suid-Afrika geleë is. Daar is slaapplek vir 6 mense in die eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koningingroo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Melkbosstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]