4 Cape Anni
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Popham Street, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4 Cape Anni is 'n gemaklike, goed geplaasde woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers, 800 m van die strandfront in Table View geleë. Die woonstel bied gerieflike toegang tot nabygeleë winkels, restaurante en die strandfront, wat dit geskik maak vir ontspanning of werksverblyf.
Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied slaapplek vir 2 persone, met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en bied slaapplek vir 2 persone, met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV in.
Die woonstel is op die grondvloer geleë met 'n privaat patio, wat ekstra ruimte bied vir toerustingberging, ideaal vir avontuurlustige gaste soos seilplankryers. Die woonstel is in 'n veilige gebou met uitstekende sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Popham Street, Table View, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Popham Street, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang