- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 51 Frost Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4 Elements Lodge bied gerieflike verblyf wat geskik is vir gesinne of sakereisigers wat deurry. Dit is in Queenstown in die middel van die Oos-Kaap.
Verblyf word gebied in standaardkamers, gesinskamers en viervoudige-kamers, elk met en suite-geriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n kombuisie wat met ’n kookplaat, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. WiFi is beskikbaar.
Gaste deel ’n swembad en tuin-area. Etes kan voorsien word indien daar vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 51 Frost Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink 4 Elements Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Frost Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang