Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Elements Lodge

Selfsorg
Standaard dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kamer beskik oor ’n kombuisie met ’n kookplaat, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 bly verniet.
Kinders tussen 4 en 16 betaal 50% van die deeltarief.
Etes kan voorsien word indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard gesinskamers
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 3 gaste en beskik oor ’n dubbelbed en enkelbed. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, asook ’n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer beskik oor ’n kombuisie met ’n kookplaat, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 3 bly verniet.
Kinders tussen 4 en 16 betaal 50% van die deeltarief.
Etes kan voorsien word indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Froststraat 51, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda43ca6d229691b3d9495f06bc4b4c503ba226e7e1736e1eaee77cba400fd01381c5a51231aef74c725b6bfa1bbdd26036c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 51 Frost Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.8922283 26.8869162
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem