Pick your preferred language

English

Afrikaans

+50
Selfsorg in Uitenhage

Kariega

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 4 Graaff-Reinet Road, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kariega Selfsorg bied gemaklike verblyf in 7 selfsorg-eenhede in die dorp Uitenhage, nou bekend as Kariega.

Kariega 1 @ 4 Graaff-Reinet bestaan uit 2 oopplan-woonstelle, elk gemeubileer met 'n dubbelbed met 200-stuk linne. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die Kariega-kamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die eiendom bied gratis vesel-WiFi, komplimentêre badhanddoeke en veilige parkering vir een ligte motorvoertuig per eenheid.

Hierdie woonstelle is gerieflik geleë naby plaaslike restaurante, Uitenhage Binnenshuise Sportsentrum, Uitenhage Swembad, Daniel Pienaar Tegniese Hoërskool, Strelitzia Hoërskool en 'n Pick n Pay-winkelsentrum.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 162

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 4 Graaff-Reinet Road, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kariega het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Graaff-Reinet Road, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04e2514de8a09ca8c3b6872cd677deef83a4a595b6ea7b0bf28e5e1c9d862475e337c88fb18973a580f1e8b7125831e1aab3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 4 Graaff-Reinet Road Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.761459541011 25.404648631811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang