+32

4 la Pirogue

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Jack Powell Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

4 La Pirogue is 'n grondvloer-vakansiewoonstel, ideaal geleë in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit is perfek vir 'n kuswegbreek saam met familie of vriende, aangesien die kompleks spog met 'n tropiese tuin en 'n groot swembad.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie 2 kamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort oor die bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser word voorsien vir ekstra gerief. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi en plafonwaaiers is regdeur die eenheid beskikbaar.

Skuifdeure maak oop na 'n ruim balkon met 'n buite-eettafel, sonstoele en braaigeriewe, 'n ideale plek om 'n skemerkelkie te geniet. Gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembadarea, wat ook 'n plaspoel vir kleuters insluit.

Die kompleks is ideaal geleë net oorkant die pad van die strand en langs die Boulevard Winkelsentrum. Omring deur welige plantegroei, bied hierdie ruim eenheid 'n kort entjie na die Ballito-promenade en strande.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Jack Powell Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Jack Powell Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3300e6d26d579cbface36a94d54ba74cbce92bc9d78e4efd8b1476dcc376e39bf91086d2c80f4f25ac4f8e5732f5d4f1125e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 2 Jack Powell Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5337981 31.2208556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang