4 on Church
5 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4 on Church in Hermanus bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind wat op soek is na 'n gemaklike vakansie weg.
Die eiendom beskik oor 3 slaapkamers, waarvan een en suite is. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en sluit 'n koninggrootte-bed en 'n kinderbed in, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie bekoorlike, goed onderhoude huis is meer as 'n eeu oud en sentraal geleë in die hartjie van Hermanus. Dit is binne loopafstand van die wêreldbekende 10 km Hermanus-kranspad vir walviskyk vanaf land, Fick se Poel, talle restaurante, die mariene getypoel, die Ou Hawe en baie ander plaaslike besienswaardighede.
Aktiwiteite soos wynproe-uitstappies kan gereël word, en 'n terapeut is beskikbaar vir interne behandelings, insluitend masserings, gesigbehandelings en naelsorg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang