6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Weaver Street, Fourways, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
4 Weaver is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Fourways. Dit is ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n slaapbank vir kinders in die oop area. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea langsaan het 'n rusbank, 'n TV en gratis WiFi.
Daar is 'n privaat tuin met draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby Monte Casino, Fourways Mall en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Kajal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Weaver Street, Fourways, 2191, Gauteng
- Gaste dink 4 Weaver het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Weaver Street, Fourways, 2191, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang