2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Longmarket Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
40 on Longmarket is 'n stylvolle selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die rustige dorpie Stanford geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Dié kothuis bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en het 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n sitarea waar gaste met 'n boek kan ontspan.
Buite is 'n onderdakstoep met sitplek wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Casper Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 40 Longmarket Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink 40 on Longmarket het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Longmarket Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang