+23
Selfsorg in Amanzimtoti

406 Dromedaris See Vakansie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anton O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Dit was amazing lekkerste weer gehad. Ons het baie lekker gebly, alles is pragtig ingerig, baie veilig naby die strand en winkels. Magda is absoluut amazing en so vriendelik en behulpsaam. Sal enigetyd weer die plekkie gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Excellent stay. Excellent stay, flat was neat, spacious, with all amenities. Communication was exceptional with a caring and supportive host. Beach and other entertainment areas close by. Will definitely want to book again. The host was wonderful who shared a beautiful flat with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Hi Michelle Baie dankie, waardeer en kom kuier gou weer. Groete, Magda

Elmarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons kuier was awesome! Hoop om weer so te kan maak! Het baie lekker gebly. Die baie waaiers het ons gehelp afkoel terwyl ons oor die see uitkyk. Pragtige uitsig. Naby aan strand en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Hi Elmarie Baie dankie, waadeer en kom kuier gou weer. Groete Magda

Sume B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantasties, wonderbaarlik! Dit was fenomenaal! Verskriklik baie lekker gebly. Die blyplek het iets van als, is soos jou huis weg van die huis af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Goeie dag Sume Baie dankie, waardeer en kom kuier gou weer. Groete, Magda

Destiny L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Was 'n baie lekker plekkie en die see view het dit so spesiaal gemaak. Uit die boeke lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Hi Destiny, Baie dankie, waardeer opreg. Kom kuier gou weer! Groete, Magda

Matthew S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Mooi see uitsig. Baie lekker gebly. Lekker om Airfryer in kombuis te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Good day Matthew, Thank you so much, come visit again. Regards, Magda

Leonie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Waarlik amazing. Die see uitsig is amazing en die plekkie is volkome uitgerig. Prys is ook reg. Sal vir seker weer boek en ek raai dit aan vir almal wat teen die see wil bly en in loopafstand van alles wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
406 Dromedaris See Vakansie
Hi Leonie Baie dankie, waardeer en kom kuier gou weer. Groete Magda

Roland D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasmagories! Man, 406 Dromedaris was fantasties. Netjies ingerig en skoon. Loopafstand van amper alles met twee malls 'n paar minute se ry weg. Sal beslis weer hier aanklop as ons oor twee of drie jaar weer af gaan kus toe. Magda was heeltyd betrokke met nuus oor die verblyf (water wat sou afgaan) en om reëlings te tref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was great. Great flat close to the beach and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Heerlike plek. Netjies en het alles wat 'n mens nodig het. Baie lekker naby aan die strand. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R950
33 % AF
R 950 R 634
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
33 % AF
R 950 R 634
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
33 % AF
R 950 R 634
per nag (plek vir 6)
Bespreek

109 Beach Road, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc02b18f13ca1c9c4e00393f6fc87e4407a97a8f2a9ef262b44a34b75e0ad7261c3437201e7feb7a734905b878f20e49ef86f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R633 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 109 Beach Road Dromedaris 27 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.045673932817 30.892745522368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang