Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

406 Dromedaris See Vakansie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir 406 Dromedaris See Vakansie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marelize P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize P
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie mooi uitsig. Gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best ever and everything is close.

It was the best and the best view, secure place, nice and quiet, and it was 1 minute and 13 seconds away from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Thank you so much, Richard Brown. We look forward to seeing you again.

406 Dromedaris See Vakansie
Daleen N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N
Gesin met klein kinders

Memorable.

It was incredible. It was right on the beach. More than enough space for everyone. And a perfect sea view. What more could one ask for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Dankie, Daleen. Waardeer opreg. Sien jul weer.

406 Dromedaris See Vakansie
Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie lekker plekkie om in te bly.

Reg oor die strand met 'n lekker see-uitsig. Loopafstand vanaf hoofstrand. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Baie dankie waardeer jou terugvoer en dankie dat jul ons plekkie geboek het

406 Dromedaris See Vakansie
Ryno B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B

Baie lekker plek om te woon vir vakansie.

Dromedaris is 'n baie gewilde plek om vakansie te gaan hou saam met jou vriende of familie. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimitri A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitri A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Worth every penny. Definitely a place I will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, waardeer.

406 Dromedaris See Vakansie
Esti M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esti M
Gesin met tieners

We booked accomodation to attend a wedding. The flat is clean and comfortable and I would recommend it to others.

A heads-up to bring your own toilet paper would be nice after a 7-hour journey arriving late at night. There are big handwritten signs that "All dishes must be washed" but there are no dishwashing liquid, sponges or dishcloths ─ I had to go and buy. I would have brought it from home if the information was given about that. The flat is clean and comfortable, however, the kitchen could be better equipped. I would suggest taking away some of the ornaments all over the flat as it just clutters the space up, the cupboards are also half full leaving little space to unpack.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Hi Esti,

Thanks for your feedback will look into the space and kitchen.

Regards,

Magda

406 Dromedaris See Vakansie
Lucas P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gemaklike wooneenheid.

Die plek is baie netjies en daar is basies alles wat mens nodig het. Sal dit defnitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aritha H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aritha H
Enkelreisiger

Paradise island. Wow, wow, wow.

Baie dankie vir die beskikbaarheid van die woonstel op my verjaarsdag. Stunning views, veral die slaapkamer en sitkamer. TV was oorbodig. Net vir see sit en kyk. Gaan dit vreeslik mis. Skoon, netjies, pragtig, awesomeness. Fantastico. Insanely perfektico. Ongelooflik. Alles net wat mens begeer. Naweekpaleisie. Reg by die bloue grote waters. Het feitlik elke dag op diestrand gaan loop. Toti se nuwe naam van my. Mosselbaai. Mossel. Mossel. Die weer was perfek. Die plek is amazing. Gaan dit so mis, my naweekpaleisie. Die braaiplek is regtig pragtig en privaat. Baie baie lekker gebly. Gerieflik en goedkoop met 'n winteraanbod-afslag. Alles mooi uitgewerk. Dankie. Gaan dit ongelooflik mis. Gaan meer male hier begin opduik. Net 'n klipgooi ver van my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering en dat jy ons plek geboek het. Enige tyd welkom.

406 Dromedaris See Vakansie
Amori B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die beste van die hele verblyf was toe ons by die woonstel aankom, het 'n werker ons verwelkom met 'n trollie en ons bagasie opgevat na die woonstel toe. Beter diens kan mens nie vra nie. Die woonstel is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Om WiFi in die woonstel te installeer sal beslis 'n bonus wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Goeie dag,

Dankie vir die terugvoer ek waardeer en dankie dat jul ons plekkie gebruik het.
Wi-Fi is op die lys nou om te laat installeer aangesien fibre lyne gele is by kompleks.

Groete
Magda

406 Dromedaris See Vakansie
Gertjie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertjie P

Heerlik, naby alles.

Geniet Amanzimtoti al vir jare, tweede keer in Dromedaris.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize P
Gesin met tieners

Baie netjies en mooi ingerig met alles wat mens nodig het.

Gerieflik en alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid F
Enkelreisiger

Was baie lekker. Net baie warm in die woonstel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, sal kyk na 'n aircon in die naby toekoms.

406 Dromedaris See Vakansie
Alta D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd gehad!

Alles was meer as perfek. Uitsig is fantasties! Woonstel pragtig toegerus, skoon en netjies. Ons gaan verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en dankie dat jul van ons woonstel gebruik gemaak het.

406 Dromedaris See Vakansie
Arno D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D
Gesin met klein kinders

Lekker plekkie om in te bly met goeie uitsig en beste diens.

Magda het ons mooi gehelp met ons verblyf en die goedjies wat ons moet weet. Was altyd daar om ons te help. Sal enige tyd weer 406 Dromedaris gebruik vir 'n vakansie. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Gesin met tieners

Lekker See Vakansie.

Baie vriendelike diens, geen probleme van inklok tot uitlok. Het al die inligting vooraf gekry van Magda. Lieflike plek met 'n pragtige uitsig oor die strand. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Dankie, waardeer dit opreg en dankie dat jul ons plekkie geboek het .
Blessings

406 Dromedaris See Vakansie
Flip K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

406 Dromedaris beskik oor alles wat jy nodig het vir n heerlike vakansie verblyf. 10 uit 10.

Netjiese kompleks baie veilig vir kinders, ou mensies en voertuie. Baie mooi, veilige en skoon strande baie Walvisse en Dolfyne. As jy 'n ruskans nodig het is Dromedaris 406 jou antwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Baie dankie dat jul ons plekkie gebruik het en dankie v die terugvoer

Groete
Magda

406 Dromedaris See Vakansie
Christel Z - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel Z

Wonderlik!

Ons was 'n gesin van 6. Ouers van 80, suster, seun en myself. Plek was goed ingerig en gemaklik. See-uitsig was die beste. My ouers kon met gemak beweeg in die woonstel. Ek sal beslis aanbeveel. En Magda is 'n omgee mens wat gereeld inloer om te hoor of alles nog reg. Sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Baie dankie waardeer en dankie dat jul ons plek geboek het.

406 Dromedaris See Vakansie
Marilet S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S
Gesin met tieners

Mooiste see-uitsig, op die strand.

Hierdie woonstel het alles wat jy nodig het, lieflik op die strand met die mooiste see-uitsig. Ons het so lekker tuis gevoel en heerlik gekuier. Sal beslis weer van Magda en Louis se plekkie gebruik maak. Die gaste is wonderlike mense wat heeltyd seker maak mens is op jou gemak en dat mens alles het wat nodig is om te ontspan en lekker vakansie te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Baie dankie vir hierdie terugvoer ons waardeer dit opreg, en dankie dat julle van ons woonstel gebruik gemaak het en dit geniet het.
Blessings

406 Dromedaris See Vakansie
Lumandri V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumandri V
Gesin met klein kinders

Lekker, lekker, lekker.

Ons as gesin (2 seuns 3 en 7) het dit super baie geniet. Magda se plek is so skoon en die view is uit die boeke! My 2 seuntjies was nie 1 dag verveeld nie (al is dit op die 4de vloer) die strand reg voor ons was silwerskoon en ons het elke dag daar gaan swem vir ure lank. Ons kan net dankie sê. Dit is ons nuwe fav plek! En daar is genoeg spasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, ek waardeer dit opreg.

406 Dromedaris See Vakansie
Anita S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik. Sal weer daar gaan bly.

Sou dalk 'n lugreëling verkies het met die bedompige weer van Natal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

406 Dromedaris See Vakansie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer sal wel daaraan dink om een in te sit .

Groete

Magda

406 Dromedaris See Vakansie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 109, Dromedaris 27, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4aab22ee5802af9a743f016ce5f07c282fd8f455bfe63ae32d9bcaaf20a9e4881afd8339501ea938237e72c15026bfe9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 109 Beach Road Dromedaris 27 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.045673932817 30.892745522368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem