+22

42 DF Malherbe straat, Kleinmond

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 4 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 DF Malherbe street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Geleë in die kusdorp Kleinmond, bied hierdie eiendom 'n gemaklike omgewing met maklike toegang tot beide die berge en die see. Of dit nou vir sakereisigers, vriende of gesinsvakansies is, 42 DF Malherbe Straat kombineer 'n ontspanne leefstyl met natuurlike skoonheid en alledaagse gerief.

Hierdie huis met lugversorging kan tot 6 volwassenes en 4 kinders akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. 'n Derde slaapkamer het 2 kinderbeddens vir 2, terwyl 'n vierde slaapkamer met 'n dubbelbed gemeubileer is. Die gedeelde tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak. Daar is 'n bykomende aparte toilet. Die vierde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne, badhanddoeke en 'n haardroër word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en ketel met komplimentêre tee en koffie. 'n Sitkamer is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se vermaak. Gaste kan ook 'n borrelbad met skilderagtige uitsigte en 'n binnebraai-area met voorsiene vuurmaakhout geniet.

Die ligging bied die gerief van nabygeleë winkels, restaurante en plaaslike geriewe, terwyl dit steeds net minute van Kleinmond se bekende Blouvlagstrand, staproetes, fietsroetes, visvang, wynproe en die skilderagtige Kogelberg Natuurreservaat af is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 42 DF Malherbe street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink 42 DF Malherbe straat, Kleinmond het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
    6 volwassenes, 4 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 DF Malherbe street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe497e74cc28e627bebe5205e39881772c87e947e4fb1f8c54f53d1ad651003feeda75e14f769572766ffc8523883facab63d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 11) 1 5 1 5 42 DF Malherbe street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3406764 19.0050231
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang