6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Port Au Prince Crescent, Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
43 Martinique Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai.
Hierdie woonstel op die grondvloer bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daarbenewens is daar 2 enkelslaapbanke beskikbaar vir ekstra slaapplek.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Ontspan op die patio met uitsig oor die Marina, met buitesitplekke ideaal vir skemerkelkies.
Veilige parkering verseker gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Debby Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Port Au Prince Crescent, Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 43 Martinique Cove het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Port Au Prince Crescent, Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang