10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
6 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 44 Cherrywood Close, Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5 Cherrywood is 'n luukse villa in die Zimbali Coastal Resort. Hierdie villa spog met 'n pragtige uitsig oor die see en die oord vanuit die leef- en kuier-area.
Die ruim dubbelverdieping-villa bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 5 en suite-badkamers en oopplan-leefareas. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, of beide, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met al die nodige geriewe toegerus om etes voor te berei en te kook. Die eerste leefarea lei na die kuierarea met stoepmeubels en 'n randvloeiswembad waarin gaste lengtes kan swem. Aan die anderkant van die villa is daar 'n tweede kuierarea met 'n sitkamerstel en 'n ingeboude braai.
Die villa bied gratis WiFi, DStv en Netflix, asook veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 44 Cherrywood Close, Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 Cherrywood het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Cherrywood Close, Zimbali Coastal Resort, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang