44 Sutton Place
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Vriende Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
44 Sutton Place is 'n bekoorlike selfsorg-vakansie-eenheid op die tweede verdieping in Oranjezicht en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid beskik oor 'n solderstyl-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n klein, privaat balkon met sitplek, asook toegang tot die gemeenskaplike swembad en buite-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Vriende Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Vriende Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang