+28
Gastehuis in Joubertina

45 on Stewart Accommodation

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0
Niel B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2026

Dis net dak oor jou kop. Oggend 7 uur geen warm water vir stort. Teleurstellend! Alhoewel netjies, is dit uiters klein met baie beperkte geriewe. Geen braai, braaitang of potte nie. Kan beswaarlik self-catering toepas. Indien ek keuse het, sal ek nie weer daar bly nie. Ok vir oornag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Ane
45 on Stewart Accommodation
Goeiedag, dankie vir u terugvoer. U verblyf het ongelukkig saamgeval met die buitengewone storms in die Langkloof, wat die dorp se water- en elektrisiteitsnetwerk ernstig ontwrig het. Dit het die geysers en watertoevoer beïnvloed, ondanks dat ons dit so vinnig moontlik probeer herstel het. Die kamer wat u bespreek het, is een van ons mees bekostigbare budget-opsies, en al die foto’s, groottes en geriewe word volledig en deursigtig op LekkeSlaap aangedui. Ons maak dit baie duidelik wat ingesluit is en wat nie — en in hierdie geval geld dit maar: jy kry waarvoor jy betaal. Braaigeriewe is wel op die perseel beskikbaar, en ons het selfs die braai persoonlik tot by u kamer gebring toe u dit versoek het, al is dit nie ’n standaarddiens vir die budget-kamer nie. Potte en ekstra kombuisitems word nie by hierdie tipe kamer voorsien nie, soos ook in die beskrywing aangedui. Ons is jammer dat u ervaring nie aan u verwagtinge voldoen het nie, maar die kamer het presies gelewer wat geadverteer is. Vir ’n meer ruim of volledig toegeruste verblyf sal een van ons groter eenhede ’n beter pas wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3/5

Ane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45 William Stewart Street, Joubertina, Joubertina, 6410, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8904bb188917ec7925c8c424dd38980ae11b0ed703e9c907cf861e5dabdb84278e43bbf53008c9833c39ef0faee6e8e92f9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 45 William Stewart Street Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.825177383508 23.86422170741
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang