48 Fleur Park
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Fleur Park, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
48 Fleur Park is 'n bekoorlike kothuis in die Fleur Park Vakansieoord langs Gordonsbaai se see, ideaal vir gesinne en vriende wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n slim-TV met DStv en gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste kan ontspan op die oordekte patio of die pragtige 360-grade-uitsigte vanaf die dakdek geniet, wat uitkyk oor die omliggende berge en see tot by Kaappunt. Binnebraaigeriewe en veilige parkering is beskikbaar.
Die eiendom is ideaal geleë naby Bikini-strand, Strand Gholfklub en Somerset Mall, met die strand en swemarea net 'n kort entjie weg. Nabygeleë Harbour Island bied 'n verskeidenheid restaurante en kroeë, insluitend die Krystal Beach Hotel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 48 Fleur Park, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Fleur Park, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang