Selfsorg in Sabie

49 on Main

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R200.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die huis selfsorgverblyf bied en dus nie etes of skoonmaakdienste insluit nie.
Die eienaars en hul troeteldiere woon in 'n losstaande woonstel agter die huis op die perseel en aangesien die troeteldiere vry rondloop, word ander troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie. Die troeteldiere word egter eenkant gehou waar moontlik en sal gaste nie onnodig pla tydens hul verblyf nie.
49 on Main is beveilig met geslote kringtelevisie. Geen kameras binne die huis vir privaatheid te alle tye nie.
Die huisreëls word met inklok aan gaste oorhandig of kan voor aankoms per WhatsApp aangestuur word.
Vrywaringsvorms word met inklok onderteken.
'n Sak hout word voorsien. Ekstra hout vir die kaggels is beskikbaar teen 'n ekstra koste per sak.
Beddegoed en een handdoek per gas word met aankoms voorsien.
Basiese skoonmaakmiddels en -toerusting soos 'n besem, mop, emmer en vullissakke is in die huis beskikbaar.
Linne word nie daagliks omgeruil nie, maar 'n wasmasjien is beskikbaar. Daar is geen tuimeldroër nie.
Basiese behoeftes tydens beurtkrag sluit in herlaaibare ligte, kerse en 'n UPS vir die WiFi. Die gasstoof werk steeds tydens beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

49 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ce54c258118a8510c23d2610a8588d58f78a8d2fca2562fd4cd5e8f39aec63253076eb70305e8f8c0b85961f3d9bbe7b6a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 49 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.100964857811 30.778803965607
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang