Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

49 on Main

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jan 2024 tot 30 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let asb. op dat die huis selfsorgverblyf bied en sluit dus geen etes of skoonmaakdienste in nie.
- Die eienaars en hul troeteldiere woon op die perseel en aangesien die troeteldiere vrylik rondbeweeg, word ander troeteldiere ongelukkig nie toegelaat nie.
- 49 on Main word met geslotekringtelevisie beveilig. Daar is geen kameras binne die huis nie om gaste se privaatheid te beskerm.
- Die huisreëls word met inklok aan gaste oorhandig of kan voor aankoms per WhatsApp aangestuur word.
- Vrywaringsvorms word met inklok geteken.
- Hout vir die kaggels is teen 'n ekstra koste per sakkie beskikbaar.
- Beddegoed en een handdoek per gas word met aankoms voorsien.
- Basiese skoonmaakmiddels en toerusting soos 'n besem, mop, emmer en asblikksakke is in die huis beskikbaar.
- Linne word nie daagliks geruil nie, maar 'n wasmasjien is beskikbaar. Daar is geen tuimeldroër nie.
- Basiese benodighede tydens beurtkrag sluit herlaaibare ligte, kerse, en 'n UPS vir die WiFi in. Die gasstoof werk steeds tydens beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 000
R4 000 R3 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 000
R4 000 R3 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 000
R4 000 R3 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofweg 49, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07d71b7387c743fcb01be9c9e86ba6ae6d28873a9fbecb3fe162b5d4b91bc716b938e2b77951f831be9d242a28b3cda546b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 400 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 49 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.100964857811 30.778803965607
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem