+15
Selfsorg in Seepunt

4B 4 on Clarens

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

3 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Clarens Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

4B 4 on Clarens is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die Seepunt-area. Dit is stapafstand vanaf van die beste geriewe in die area en bied asemrowende see-uitsigte, wat dit ideaal maak vir diegene wat gerief en skoonheid tydens hul verblyf wil geniet.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n eetarea.

Die balkon het sitplek en is die perfekte plek om met 'n boek te ontspan. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 4 Clarens Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Clarens Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA524399f4dc51cb6e40dc0dd39bb88ff7e2a1541378d68d7dae3060f767bbb904396a37f60350613dcf0a9ebbba95ff6750d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 750 per nag (plek vir 4) 4 Clarens Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.919502658296 18.384913618618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang