+16
Selfsorg in Plattekloof

5 AntiP

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Antipolis Way, Plattekloof Glen, Cape Town, 7460, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

5 AntiP is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Plattekloof Glen geleë is. Dit bied 'n rustige toevlugsoord aan gaste wat die stad wil besoek.

Dié eenheid bied uitsig op die berge en beskik oor oopplan-ontwerp met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe insluitend 'n mikrogolf en ketel toegerus. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

5 AntiP is naby plaaslike winkels en restaurante, en bied maklike toegang om Kaapstad te verken of by die naaste strand net 8,4 km ver te ontspan.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 5 Antipolis Way, Plattekloof Glen, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Antipolis Way, Plattekloof Glen, Cape Town, 7460, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA474518b6bf128da35476a6e6399240f0f83f5443da8bde856a6fa4b126a7d35c74f13ae1fb642b1f5bb494dcf69706bc89a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 Antipolis Way Plattekloof Glen 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8872795 18.5599292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang