Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

5 Driftwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

5 Driftwood is in 'n gesinsvriendelike kompleks in Ballito geleë. Hiér kan gaste 'n rustige kustoevlugsoord met 'n asemrowende see-uitsig en direkte toegang tot die strand en promenade geniet. Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel is ideaal vir gesinne of groepe vriende en bied onvergeetlike verblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Die slaapkamers het elk 'n plafonwaaier en gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, tenstafel en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea lei na 'n ruim stoep met 'n boeiende see-uitsig en Weber-braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en tennisbaan asook, 'n braai-area. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

5 Driftwood is naby winkelsentrums en restaurante en bied maklike toegang tot ander geriewe. King Shaka Internasionale Lughawe is 22,7 km ver. Hierdie verblyf is ideaal om die nabygeleë strand en omliggende besienswaardighede te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Driftwood sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 7

Maande gelys 3

Ligging

  • Compensation Beach-weg 56B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 56B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf888c689831ef5371de511403e59122aef60c842310e03ddf20ea377d8c533be2490204beb64dd9fb0fa956d83e477adbb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 56B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.540326398727 31.218465276266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem