5 Karafu
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Hewitt Road, Umhlali Beach, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5 Karafu is 'n bekoorlike vakansiehuis in die hartjie van Salt Rock. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte. Hierdie huis is stapafstand van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers het elkeen óf 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, 'n wasbak en óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.
Dié area lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en komplimentêre WiFi tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Hewitt Road, Umhlali Beach, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Hewitt Road, Umhlali Beach, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang