+38

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Port Au Prince Plaza, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

5 on Aruba is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai wat gaste 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel bied.

Die ruim woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in hierdie badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n gasbraai. Indien die weer sleg is, kan gaste op die beskutte stoep eet en bymekaarkom terwyl hulle die uitsig geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Port Au Prince Plaza, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink 5 on Aruba het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 005
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 005
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 005
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Port Au Prince Plaza, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03579424af628c2f7d334541ea76870c2df1357812c2a31a951d6afa48e348021e0dcc10057a1ffdc7f503a673e745e5c00e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 005 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Port Au Prince Plaza Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -34.077429505859 24.917323350401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang