502 The Wex
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 79 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
502 The Wex is 'n luukse selfsorg-ateljeewoonstel in Woodstock, Kaapstad. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n semi-oopplan-uitleg met 'n badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Skerp wit linne en kwaliteit badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, en alle noodsaaklike eetgerei en breekware, saam met tee- en koffiemaakgeriewe in. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n 4-sitplektafel, en 'n sitkamer met 'n L-vormige rusbank, muurgemonteerde TV en toegang tot komplimentêre WiFi.
Die kompleks bied gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, en gratis parkeerplek op straat is beskikbaar. Hierdie eenheid is gerieflik geleë naby die V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n verskeidenheid plaaslike eetplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 79 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
79 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang