Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Woodstock

3.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Woodstock van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodstock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Woodstock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodstock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodstock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodstock Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R945
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock

The Wex 734 bied verblyf in 'n woonstel wat smaakvol versier is en in 'n woonstelgebou in Woodstock geleë is. Woodstock is 'n lewendige, opkomende buurt in Kaapstad en die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor dié ...

20% af Aanbod!
VanafR374
R299
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock

Happy Home Woodstock is in die Woodstock geleë. Hierdie selfsorg-gastehuis beskik oor 2 eenhede, ’n huis met 3 slaapkamers en ’n woonstel op die grondverdieping met 2 slaapkamers. Die huis met 3 slaapkamers kan...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock

One on Albert is 'n knus ateljeewoonstel in Woodstock. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eenheid het al die basiese geriewe. Die kompakte woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n g...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodstock

Salisbury Street Home is 'n huis wat pragtig versier is in die hartjie van Woodstock, naby restaurante en die bekende Salisbury Deli. Dit is net 1,4 km vanaf The Old Biscuit Mill en die ligging bied maklike toegang ...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 599
R1 066
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Woodstock

Ironworks 801 is 'n selfsorgwoonstel in Woodstock wat verblyf aan 4 gaste bied en is ideaal vir sakereisigers, paartjies of vriende wat in die Kaap kom kuier. Hierdie woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaa...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock

Iron Works Apartment is in 'n industriële styl gebou in Woodstock en bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle eenslaapkamerwoonstel. Dié ruim en kontemporêre woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock

Artistic Woodstock Apartment is in Woodstock, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, besienswaardighede en aktiwiteite in die stad. Di...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Woodstock

Vibrant Living is 'n selfsorghuis in Woodstock. Die perseel is ideaal geleë 3 km vanaf die middestad waar verskeie sake- en ontspanningsgeriewe besoek kan word. Dié ten volle gemeubileerde vakansiehuis beskik oor...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Woodstock

The Wex 829 is 'n selfsorgwoonstel in 'n bekende negeverdiepinggebou met woonstelle, winkels en 'n boetiekhotel. Die eenheid is ideaal vir reisigers, studente en sakemanne. Dié kompakte woonstel het slaapplek vir ...

Vanaf
R2 020
per nag, vir 2 mense
Hotel in Woodstock

The Stock Exchange Hotel is oorkant Woodstock Exchange, in dieselfde straat as die Old Biscuit Mill. Hierdie hotel vorm deel van die WEX1-gebou wat vir veelvuldige redes gebruik word e het 'n vermaakdek, stylvolle ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Woodstock akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]